Members: Bouwer Bosch, Benjamin de Jager, Hein Kruger, Ruan Kruger
Ons is nie 'n "christian band" nie want christianity is NIE 'n musiekstyl of 'n genre nie, dis 'n leefstyl. Ons is lief vir Jesus maar dit maak ons NIE beter as ander mense nie. Ons is nie perfek nie maar ons is vergewe. Ons probeer anders wees alhoewel ons soms dieselfde foute maak. Dis meer as musiek.....

Ries Visser
said:
nederlands maar dan anders, ik versta het goed ^^ . klinkt top (: Mar 11
Tyron Bache
said:
lekker.. Jan 02
adriel
said:
(: Jul 01
Laurette
said:
Dankie tog daar in Gristelike musiek waarna ons kan luister well done guys!!!! May 28
Nicky
said:
ek love julle musiek!! hou so an asb. mwa mwa liefde nicky Jan 24
Niex
said:
julle ouens is pis cool....my inspirasie...gan n band begin Dec 13
john
said:
If you want a web where to advertise your music, to raise your music and videoes, to have a virtual shop where to sell your CD and songs, forums, fans' club and much more. Multilanguage. Register you in: http://www.blogueador.es Nov 16
Dems.
said:
Se my bietjie waar kan ek julle cd download? Oct 09
radicore
said:
wavehouse was awesome! now to get my hands on one of those animals.. Oct 02
Hannes Calitz
said:
Julle ouens rock. Ek kan nie wag vir die nuwe album nie. Jul 10
radicore
said:
you better update this in future Jun 21
TalithaV
said:
Ek flipen LOVE julle!!! Mar 20
XinvaderX
said:
heyy julle ouens ROCK!!! hou so aan=] xxmwa Mar 08
Your comment is being submitted, please wait a moment.