Planeet Manjifiek [P.M.] is diversitieit; op Planeet Manjifiek word alle rasse, tale en kultuur groepe uitgenooi om saam te heup bons op vet beats, hot saamsing vocals en om die lewe te geniet in multi-kleur! So bring jou vriende en trek jou dans skoene aan â die partytjie het nou net begin!

Your comment is being submitted, please wait a moment.